2026 Feesdatums
11, 13-18, 20-22 April,
4-9 Mei
Hoërskool items: 22 en 23 Mei
Spreekkore: Datums sal nog bevestig word
Tjokker Tonele Datums
17-20 Junie
(4 Tonele per dag)
Plek
Laerskool
NG Kerk Monumentpark-Wes, Kalkoenstraat 38,
Monumentpark, Pretoria
Hoërskool
Hoërskool Menlopark,
Atterburyweg, Menlopark, Pretoria
Koste
R275 vir Affiliasiefooi
R140 per individuele item
R70 per kind per groep item
R250 per voordragkonsertprogram
R120 per skryfkuns item
Sluitingsdatum
(affiliasie en inskrywings)
10 Maart 2026
**Enige veranderings van inskrywings en laat inskrywings wat ons na meer as 'n week na die sluitingsdatum bereik, sal slegs gedoen word as 'n betalingsbewys van die boete, naamlik R100, die inskrywings vergesel.
** Die betalingsbewys moet met die kontaknaam wat op die aanvanklike excel-inskrywingsvorm is, gestuur word na inskrywings.pierneef@gmail.com
Algemeen
Celia van den Berg
082 5655 082 (Slegs Whatsapp)
celia@3gi.co.za
Inskrywings
Karen
inskrywings.pierneef@gmail.com
Inbetalings
Jopie Koen
072 460 5568
jopie@pierneefteater.co.za
Spesiale dag besprekings en navrae tydens fees
Lee-Anne Bisschoff
082 337 6682
pierneefkunstefees@gmail.com
Om deelname aan drama as kulturele aktiwiteit te bevorder in ‘n ontspanne en opbouende atmosfeer
Om deelnemers die geleentheid te bied om hul vaardighede in Afrikaans en Engels te ontwikkel
Om ‘n platvorm vir Afrikaanse en Engelse estetiese letterkundige ervarings te skep
Om bekwame, ervare en simpatieke beoordeling aan te bied
Om erkenning te gee aan deelnemers vir hul deelname aan kultuur d.m.v sertifikate en trofeë
Om ‘n gebruikersvriendelike geleentheid vir afrigters te skep
Om nuwe kreatiewe uitdagings te bied, soos byvoorbeeld, ons nuwe Skryfkuns Afdeling!
